Zibbie Zebraklas (3 – 4 years) by Tjokka Nolsies Kleuterskool: Zibbie Zebra se klas is waar deel, omgee en saamspeel geleer word. Ons kleuters oefen selfstandigheid en leer hul emosies verstaan en benoem.
Ons Klasse
Hannie Hasieklas, 4 months – 1 year: Waar die eerste treetjies begin