Raffie Renosterklas (6 – 7 years) by Tjokka Nolsies Kleuterskool: Raffie Renoster is ons skoolgereedmakingsklas. Ons bou syfer- en klankbegrip, konsentrasie en selfvertroue sodat elke kind gereed is vir Graad 1.
Ons Klasse
Hannie Hasieklas, 4 months – 1 year: Waar die eerste treetjies begin