Arrie Apieklas (1 – 2 years) by Tjokka Nolsies Kleuterskool: Arrie Apie se klas is vol beweging. Ons kleintjies klim, klouter en ontdek met hul hande, leer hul eerste woordjies en oefen om self te eet en te drink.
Ons Klasse
Hannie Hasieklas, 4 months – 1 year: Waar die eerste treetjies begin