Hannie Hasieklas (4 months – 1 year) by Tjokka Nolsies Kleuterskool: Hannie Hasie se klas is ’n warm, veilige en versorgende ruimte vir ons kleinstes. Ons fokus op geborgenheid, roetine en liefdevolle sorg terwyl ons babas ontdek, groei en gedy.
Ons Klasse
Hannie Hasieklas, 4 months – 1 year: Waar die eerste treetjies begin